Dis Lydenstyd…

Dis Lydenstyd en ek wou iets los…

My eerste koppie koffie was bitter, baie bitter – en dit het my onmiddelik laat dink aan Jesus…

Dis eintlik my ma wat my op hierdie reis gesit het. Dis sy wat daarmee begin het. Maar ook my vroutjie. Ek praat met my ma op die foon en sy vra: “Gaan jy ook vas hierdie Lydenstyd?” Sy het my nog nooit so ‘n vraag gevra nie. En toe sê my vroutjie ook van die vas ding. En my vriend Pierrie kom toe ook by. Hy vra sommer direk – “gaan jy vas hierdie jaar?”

Die vas ding is eintlik vir my weird. Ek is eintlik lus om vir mense te sê gaan spring in die dam. Ek het nog altyd die idee gehad dat die kerk lelik wil wees met ons. Die ouens wil nie hê ek moet tjoklets eet in lydenstyd nie. En lydenstyd is sewe weke lank. Dit het alles gekom nadat ek jare terug die fliek “Chocolat” gekyk het. Ek het dit seker nie reg verstaan nie.

Maar hierdie jaar, hierdie jaar het die Here met my gepraat. En ek het besluit om suiker te los😳. Nou jy moet mooi verstaan. Ek leef op suiker. Dis koek en kondensmelk en tjoklets, dis Hazelnut Cappuccinos en coke, die lys gaan aan.

Ek is nou eers op dag twee. En weet jy, dit doen iets aan my hoor. Vanoggend hier by my kantoor toe wil ek beskuit eet. Karringmelk beskuit, ek love dit. En toe los ek dit, en toe dink ek aan Jesus…

As jy lus is lees hierdie gebed van Henri Nouwen. Vir my het dit dinge baie duideliker gemaak…

Lenten Prayer

The Lenten season begins. It is a time to be with you, Lord, in a special way, a time to pray, to fast, and thus to follow you on your way to Jerusalem, to Golgotha, and to the final victory over death.

I am still so divided. I truly want to follow you, but I also want to follow my own desires and lend an ear to the voices that speak about prestige, success, pleasure, power, and influence. Help me to become deaf to these voices and more attentive to your voice, which calls me to choose the narrow road to life.

I know that Lent is going to be a very hard time for me. The choice for your way has to be made every moment of my life. I have to choose thoughts that are your thoughts, words that are your words, and actions that are your actions. There are not times or places without choices. And I know how deeply I resist choosing you.

Please, Lord, be with me at every moment and in every place. Give me the strength and the courage to live this season faithfully, so that, when Easter comes, I will be able to taste with joy the new life that you have prepared for me. Amen.

Author: Henri Meyer (vdm)

Ek is 'n doodgewone outjie in Mosselbaai wat die Here wil dien met my lewe...

4 thoughts on “Dis Lydenstyd…”

  1. Die vas is nie van toepassing op tjoklits nie. Tjoklits is meer as ‘n duisend jaar later uitgevind. Die beskuit is ‘n ander saak, want daar was selfs in Josef se tyd bakkers.

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: